Jean se PIN op my Guestlog

August 31st, 2006 by Josef van Wyk

Dit is sommer baie snaaks Jean!! :) Maar jy is verkeerd, dit was ‘n rooi hemp en jy het jou gat afgeskrik vir daai wilde “Mullet”-ou die eerste keer wat ek jou ontmoet het. Toe was jy nog ‘n onskuldige jong mannetjie vars uit Maties uit in die wilde stadslewe ingeforseer deur daai ander vriend van ons wat nou besluit het om terug te keer Durban toe. B.., wanneer hoor ons weer van jou ou maat?


0 Responses to “Jean se PIN op my Guestlog”

  1. No Comments

Leave a Response

*
To prove you're a person (not a spam script), type the answer to the math equation shown in the picture. Click on the picture to hear an audio file of the equation.
Click to hear an audio file of the anti-spam equation